• Velige Hawe vir Siele wat dors na GOD se Vrede

    Velige Hawe vir Siele wat dors na GOD se Vrede

  • Paas-Vrydag en Paas-Sondag dienstye

    Paas-Vrydag en Paas-Sondag dienstye

Welkom by ons webtuise

PAASNAWEEK is vir ons van groot belang as ware Christene. Kom sluit aan by ons op Paas-Vrydagoggend om 8:00vm en weer op Paas-Sondagoggend om 9:30vm

Kom en word deel van 'n geestelike familie waar jy veilig en belangrik kan voel.

Pastoor Pieter Swanepoel
Box heading

Klik op die prentjie hierbo en lees meer oor AGS BET-EL NEWLANDS

Box heading

Pastoor Pieter Swanepoel is al etlike jare die hoofpastoor van ons gemeente. Klik op die prentjie hierbo en ontmoet ons leierskap

Box heading

Ons behartig 'n projek wat vele behoeftige families verskaf met kos en ander normale benodigdhede. Lees gerus meer daaroor deur op die prentjie hierbo te klik....